AGTERBAAI KOOP EN VERKOOP – WhatsApp
DIT IS DIE VERANDERING VAN DIE GROEP.
- Geen diere nie asseblief daar voor is die diere groep daar vir net diere en ja daar moet n goeie rede wees vir die diere en met admin bespreek word asseblief en moet nie diere verkoop as daar n goeie rede is nie asseblief en kyk of julle n huis kan kry vir die diere.
- artikel n dag en specials van die reastaurante asseblief dit is hoe ons mekaar kan ondersteun in die agterbaai.
- Geen valse nuus nie asseblief.
- Groep tyd is 08h00 tot 22h00
- GEEN LINKS ASB
